Kate Upton

Kate Upton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katherine Elizabeth Upton
Geboorte 10 Junie 1992 (1992-06-10)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kate Upton (gebore 10 Junie 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tower Heist (2011), The Three Stooges (2012), The Other Woman (2014), en The Layover (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy